Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2008/10/31

Q.

Engels en Afrikaans

Goeiedag,

My seuntjie sal Januarie 4 wees en ons beplan om te immigreer na ' n engels georienteerde land. Ons is afrikaans.

Wat is die beste manier om hom so vinnig as moontlik engels te leer? Ek probeer elke dag vir hom nuwe engelse woordjies leer. Ek sal wys na iets en dit in afr en eng noem.

U raad word soos altyd opreg waardeer.

Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien julle wel immigreer sal jou seuntjie binne 'n paar maande Engels vlot kan praat. Intussen kan jy net aanhou om gereeld Engels by die huis te praat. Die beste manier om 'n taal te leer praat is om die taal gereeld elke dag te praat.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.