Childhood Diseases

Question
Posted by: Ronel | 2011/07/12

Q.

Emosioneel

My dogtertjie 3.5 jr drink vanaf 3mnde Biostrath en laaste 4mnde
Phyto Nova se KIds Immune booster. Sy is sedert geboorte n
sensitiewe kind, maar laaste 2mnde het sy skielik erge huil-en
emosionele uitbarstings partykeer sonder rede. Sy is tuis by my.
Wou net weet of langdurige gebruik v.d. aanvullings dit kan veroorsaak of vereger.
Baie dankie, Dok.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag.Ek het probeer uitvind of een of miskien beide van hierdie twee aanvullings sulke newe effekte kan veroorsaak. Ek kon geen bewys vind dat dit moontlik is nie.Daar moet 'n ander rede wees vir jou dogtertjie se emosionele uitbarstings.Dit klink asof sy miskien 'n baie sensitiewe dogtertjie is.Hopelik is hierdie net 'n tydelike stadium wat sy nou deurgaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ronel | 2011/07/12

Dankie Dok

Reply to Ronel

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.