Childhood Diseases

Question
Posted by: Amanda | 2010/08/16

Q.

Elf jaar dogter

My dogtertjie is nou elf jaar. Sy kla gedurig oor naarheid, maagpyn en dat sy deiselig is. Vat ek haar dokter toe, se hulle sy het maar ''n maagvirus. Iets is nie reg nie,..moeder gevoel. Sy eet gesond, is aktief, maar sy word baie deiselig en hoofpyn.

Is daar iets waaroor ek bekommerd moet wees.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou dogter 'n probleem het wat abdominale migraine genoem word.In baie gevalle sal 'n streng 'migraine dieet' baie help. Sy moet alle soorte kaas, sjokolade, cokes, koffie, marmite en piesangs heeltemal vermy. Dit sal ook help om 'n lae oksolaat dieet te gebruik veral om kool, blomkool en spinasie te vermy. Lees verder op Google oor ' 'migraine diet' en die''low oxalate diet'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.