Childhood Diseases

Question
Posted by: elle | 2010-03-15

Q.

ekseem

help asb. my 4 en half oue baba het erg ekseem - of so dink ek. haar elmboe is rou en stukkend, daar loop vloeistof uit. dit het begin as harde droe kolle en net erger geraak, todat dit nou rou en stukkend is. die droe kolle versprei nou oor haar hele lyf. ek was by die dr, wat nystacid voorgeskryf het maar dit werk nie, kan jy my asb raad gee.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem met jou saam dat jou babatjie erge ekseem het. Indien sy op formule voeding is verander na NAN HA.Gebruik Mylocort room soggens en saans op haar uitslag tot dit beter is.Gebruik Epizone E in plek van seep wanneer sy gebad word en na haar bad smeer haar orals aan met Epimax room.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: elle | 2010-03-15

baie dankie ek sal dit probeer. sy is nou op infacare en ek gebruik net aquas cream - om te was en na die tyd te smeer. ek het ook haar waspoeier verander na sunlight baby asook die sta soft. ek is al raad op en sal enigiets probeer. baie dankie

Reply to elle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.