Childhood Diseases

Question
Posted by: AT | 2012-05-28

Q.

Eier vir baba

Goeie more Prof, ek wil baie graag vir my 11 maande oue dogtertjie eier gee om te eet omdat dit soveel proteine bevat maar sy wil dit glad nie eet nie! Ek het al probeer " french toast"  maak, roer eier, kook eier maar niks! Die kook eier en toast sal sy dalk 1 happie van vat omdat sy dit self kan optel, maar so gou soos sy proe wat dit is wil sy dit nie verder eet nie! Ek los dit dan weer vir n week of 2 en probeer dan weer. Dis sekerlik iets wat sy moet eet teen hierdie tyd?? Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig dat babas van die ouderdom eiers moet eet. Wag tot sy ouer as 12 maande is en probeer dan weer. Baie babas en jong kinders hou glad nie van eier nie en weier om dit te eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.