Childhood Diseases

Question
Posted by: mj | 2012-10-23

Q.

eetgewoontes tydens siekte

Hi dr, ek en my 16 maande oud dogtertjie sit albei met n kop verkoue. Deur di dag lyk sy ok maar sy wou vandag glad ni middagete eet ni. Sy spoeg haar kos uit of gooi dit neer. Wat is di beste tipe kosse om te probeer terwyl sy ni veel van n eetlus het. Sy sukkel ook om te slaap weens post nasal drip. Wat kan ek doen om dit beter te maak?

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort probleem kom baie dikwels voor wanneer 'n kind verkoue kry.Jou dogtertjie se slegte eetlus en gesukkel om te slaap is albei as gevolg van haar toe neus. Dit is belangrik om haar te help om haar neusie weer mooi oop te kry. Dus is dit nodig om minstens soggens en saans 'n Sterimar soutwater spuit in haar neusie te gebruik. Indien haar neus vol slym is,sal dit help om eers die slym uit haar neusie te suig met 'n Nosefrida [vra vir jou apteker]

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2012-10-24

HUlle is geneig om op daardie ouderdom oor die algemeen sleg te een en dan sommer niks te eet nie as hulle siek is. Solank sy ''n bottel of 2 van haar melk kry sal sy oukei wees. Hulle raak nie sommer maer nie. Al 3 my seuntjies het deur sulke fases gegaan, en soms vir weke skaars 1 jogurt per dag geeet, en werklik niks as hulle siek is nie. Mens worrie baie, maar hulle is eintlik baie sterk klein wesentjies en ''n tyd lank se slegte eet doen nie skade nie. Gebruik Karvol op haar kussing saans, help vir die neusie om oop te bly.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.