Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2008/11/07

Q.

Eetgewoontes

Seuntjie is 20 maande. Hy is wonderlik gesond en baie lewendig. Hy is in ' n kleuterskooltjie. Al probleem is hy wil selde in die middag eet. Hy drink by die huis (06:30) 150 ml melk. Dan 07:45 sy pap by die skool. Dan drink hy sy sap deur die oggend en omtrent 11:15 eet hulle weer middag ete. Dan drink hy 200ml melk en slaap. Hy kry ' n snack in die middag wat hy eet, maar dan wil hy weer nie in die aand eet nie. Hy drink 250ml melk voor hy gaan slaap (19:30). As ek moet skat, dink ek hy weeg omtrent 13kg. Hy dra al 2 -3 jaar hempies. Moet ek bekommerd weet dat hy so sleg eet?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie se gewig is bo die gemiddeld vir sy ouderdom.Sover ek kan sien eet hy eintlik baie goed. Daar is geen rede vir kommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.