Childhood Diseases

Question
Posted by: linda | 2010-02-11

Q.

eetgewoonte

Watter vrugte kan n 15 maande oue baba eet en hoe moet dit opgedien word? Bv. moet n appel gerasper word en n piesan fyn gedruk work?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek sal hierdie vraag oorlaat vir ons gereelde forum lede om te antwoord

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Yvonne | 2010-02-11

Hi
My dogtertjie is ook nou net so oor die 15 maande sy eet al die meeste van die vrugte net so - ek sny die appel in 1/4 en sny die skul af die piesan gee ek net so want dit is sag dit is net n baie groot mors want my kleinding druk die piesan fyn in haar hand. ek het ook al druiwe vir my kleinding gegee sy is mal daar oor. ek hou net n oogie oor haar dat sy nie verstuk nie ons sit gewoonlik buite. ek hoop dit help. Lekker dag

Reply to Yvonne

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.