Childhood Diseases

Question
Posted by: ANDY | 2008/06/27

Q.

EET MELKPRODUKTE MAAR OP SOJAMELK

Hi dokter

My seun nou 13mnde is vanaf geboorte op Isomil nou op die oomblik Isomil 2 , is dit veilig om hom op enige ander koeimelk bv,nan 3 of enige ander te sit ,hy het allergie gekry van lategon melk, GP het isomil voorgeskryf,maar wat interesant is dat hy alles wat melk produkte bevat eet en dan niks oorkom. ( kaas, yougurt, custard .ek het nie probleem met isomil2 nie maar seuntjie is klaar gevul nog voor hy n maaltyd gekry het. ek het u opinie dringend nodig. Baie Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk asof hy nou die melk allergie ontgroei het. Probeer hom op of 'n klein bietjie gewone volroom melk of Parmalat First Growth melk en sien of enige tekens van 'n melk allergie weer voorkom bv diarree, braking of 'n veluitslag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: micky | 2008/07/01

my dogterjie het weer nan gedrink maar toe sy moet oorgaan beesmelk toe alergiese reaksie gekry sy het so hardlywig geraak dat sy n enama moes kry die dok het eers dat ons elke keer die oorplasing uitstel vir n paar weke en dan weer probeer elke keer met die selfde storie tog het sy kaas en al die ander melk produkte wat jy aan kan dink geeet ek het n ander dok. gaan sien wat toe vir haar laxset gegee dis nie n laxseer middel nie maar help om die melk en ander kos optebreek sodat dit makliker verteer ons het dit vir omtrent twee maande gebruik tot haar maag die melk kon hanteer en dit toe gestop sy drink nou daagliks skoon beesmelk sonder probleme.

Reply to micky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.