Childhood Diseases

Question
Posted by: ELLE | 2010-03-31

Q.

ECZEMA

DR
BAIE DANKIE VIR DIE VORIGE RAAG OOR DIE EKSEEM. EK HET VIR MY 5MAANDE OUE DOGTERJIE DIE EPIZONE E CREAM GEKOOP EN DIE MYLOCORT SALF, DIT HET BAIE GEHELP OM DIE ROU KOLLE DROOG TE MAAK EN DIT LYK NOU PRAGTIG. NOU IS DIT DROE ROOI KOLLE EN DIT JEUK VREEEESLIK, IS DAAR IETSIE ANDERS WAT JY KAN VOORSKRYF VIR DIE DROE GEID EN DIE GEJEUK? SY KRAP HAARSELF VREESLIK, EN DIT IRITEER HAAR ERG IN DIE NAG AS SY MOET SLAAP EN IS KORT KORT WAKKER.
BAIE DANKIE
ELLE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is nie seker oor die oorsaak van hierdie drooe kolle. Dit kan miskien net haar ekseem wees of is miskien as gevolg van 'n kandida ontsteking. Probeer Canesten room soggens en saans vir 3 dae. Indien daar geen verbetering is nie sal dit nodig wees om haar dermatoloog te vra om haar te ondersoek en behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: brenda haasbroek | 2010-05-12

hello daar...
ek het ''n probleem op my hande...palms en tussen die vingers. Klein waterblasies diep onder die vel wat lyk soos swartkoppies kom voor en dan juk dit vreeslik. Ek het ''n kortizoon salfie wat ek gebruik ''''Dermovate'''' en het ook al Stopitch Cream en QV van Australia gebruik en ook Epizone E.. Maar my hande bars a g v die Dermovate.... Ek het nie medies nie so als is op my rekening en Dermatoloog is nie binne my bereik nie. Het ook al net Aquas room gebruik om hande mee te was en as vogmiddel maar dit het vererger.
Sommige se ek het psiriosis en ander weer wintershande. maar ek het dit regdeur die jaar.
Wat kan ek gebruik as vogmiddel en handreiniger....Dit is nou al amper jaar wat ek sukkel.

Reply to brenda haasbroek

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.