Childhood Diseases

Question
Posted by: liena | 2012/03/14

Q.

ears

Hello
My dogter was in die erste 2jaar van haar lewe nooit siek nie. soos sy ouer word kry sy al hoe meer middel oor onsteking. Sy het nou net 6 geword en kry vir die afgelope 3jaar teminste 4keer per jaar middeloor onsteking. het haar einde verlede jaar by spesilas gehad maar hy se sy is perfek. nou wil ek weet hoeveel jaar kan dit nog aan hou. Sy is baie fyn gebou ek het al gedink, miskien is die pypies ook fyn. Sy het nou weer middeloor onsteking en sommer vir haar jaarlikse check-up gegaan en alles is verder gesond.moet ek bekommer?
By voorbaat dank

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie selde dat 'n kind van 6 jaar nog sukkel met herhaalde oor ontsteking.Daar moet 'n rede wees vir haar probleem. Die oorsaak het miskien iets te doen met die natuurlike draneering van mukus van haar middel oor deur die Eustachius-buis. Dit is nodig om 'n tweede opinie te kry van 'n ander ONK spesialis want hierdie probleem moet so gou soos moontlik opgelos word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.