Childhood Diseases

Question
Posted by: ELIZABETH | 2009/08/19

Q.

dummy &  bottel

Ek het n stryd om my 7 jarige van die dummy en bottel te speen. Die vader is weg toe die kind 8 maande oud was en weet nie of hy dit gebruik vir sekuriteits redes. Ek klink seker na n stupid ma maar wil nie drastiese stappe neem voor ek nie my huiswerk gedoen het nie. My kinders het n groot teleurstelling in hulle lewe gehad. Die kind sal dit net by die huis doen en is baie skaam daaroor. Wat staan my te doen.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien antwoord bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.