Childhood Diseases

Question
Posted by: Claire | 2011/07/28

Q.

Duim (16 maande)

More Dokter,

My seuntjie is 16 maande out. Ons het agtergekom die duimpie op sy regterhand is styf, asof dit nie kan reguit of beweeg nie. Hy het die nie beseer nie en dit lyk nie of hy enige pyn het nie. Wat kan dit wees / wat staan ons te doen?

Byvoorbaat Dankie,
Claire

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te kan wees oor die rede dat jou seuntjie se duim styf is sonder om hom te kan ondersoek nie.Hy het nie sy duim beseer nie en het ook geen pyn nie.Die beste sal wees om sy dokter te vra om sy duim te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.