Childhood Diseases

Question
Posted by: Mandy | 2011/06/17

Q.

droe neus

My seun sukkel met ''n droe neus van baie klein af, hy is nou 10jaar. Was al by dokers en het hom elke keer net ''n ander sproie gekry wat hom nie gehelp het nie, hy was toe na ''n spesialis toe verwys laas jaar, wat gesê  het dit is heel waarskynlik net ''n allergie, het hom wee neus sproei en tablette gegee wat ook nie gewerk het nie. Hy snork verskriklik in die oggende om sy neus oop te kry, dit klink asof hy iets in het wat nie wil uit kom nie. Moet ek terug gaan na die spesialis,(wat weer baie geld gaan kos) of is daar ''n ander medikasie wat hy dalk kan gebruik.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat hier uiters belangrik is, is om 'n vaste diagnose te maak van die oorsaak van jou seun se neus probleem. Dit help glad nie om net vir jou te se dat hy 'n allergiese neuskwaal het sonder day hy getoets word om vas te stel waarvoor hy allergies is. Ek vermoed dat hy wel aan allergiese rinitis ly maar dit is belangrik om vas te stel of dit wel die diagnose is en waarvoor hy allergies is.Ek sal aanraai dat hy deur 'n pedietriese allergis ondersoek moet word. Daar is sulke spesialiste in al die stede in SA.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.