Childhood Diseases

Question
Posted by: Jana | 2012/07/31

Q.

Dosis vir creche guard

Goeie more Prof
Kan u asb vir my se hoeveel ml creche guard ek vir my dogtertjie moet gee per dag? Sy is 14 maande en weeg 12kg. Volgends die bottel is dit 5ml per dag vir kinders 1 - 6 jaar, kan net nie dink dat sy dieselfde dosis kan kry as n kind van 6 jaar oud nie! Kan n oordosis vitamiene haar skade doen of skei die liggaam net die oortollige uit? Sy is op antibiotika vir die volgende 10 dae (augmentim, 4ml, 2 x per dag) vir oorontsteking.
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die dosis van Creche Guard is reg, 5ml per dag. Dit sal geen skade doen nie en hopelik sal dit haar weerstand teen virus ontstekings opbou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.