Childhood Diseases

Question
Posted by: Bella | 2009/11/11

Q.

Donker kringe onder oe

Hello Dok!

My dogtertjie is 18 maande oud het soms het sy donker kringe onder haar oe, wat kan dit wees? Sommiges se dit kan ' n ystertekort beteken, ander se weer dis ' n teken van hooikoors...... Help asb!

Dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja, hierdie donker kringe onder die oe in kinders word gewoonlik gevind in kinders wat allergies is veral die wat hooikoors het. In kinders met 'n probleem van bloedarmoede veral ystertekort kan hierdie voorkooms ook gevind word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2016/02/03

Halo Dokter My seuntjie word maart maamd 2. Hy het kringe onder di oe sedert geboorte. Sy yster is getoets hy het n lae yster telling en is al op ferrimed vir 8 maande, maar steeds lyk hy sleg met di donker kringe onder die oe. Die spesialist het begin januarie weer getoets en sy telling is dieselfdeé. Is daar iets wat ek nog kan doen of gee.. Verder het hy n IGA gebrek ook.. Hy eet sleg, slaap sleg, huil aanhoudend. Wat kan dis wees, wat kan ek maak?? Dankie Groete

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.