Childhood Diseases

Question
Posted by: Milla | 2010/03/11

Q.

Dogtertjie wil nie rooi vleis eet nie

Hello Dok,

My dogtertjie is 22 maande oud, van 6 maande af het sy sooooo goed geeet, groente, stysel, hoender en rooi vleis. Vir die afgelope 3 maande wil sy niks weet van rooi vleis nie, wil net hoender, vis fingers en eiers eet wat proteine aan betref en eet net rys met mielies op die stronk en dan ''n mengsel van aartapels, wortels, broccoli met kaas. Dis al.

Sy is ''n klein mensie, dra nog 12-18 maande klere en weeg net 9.5kg. Is dit okay?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde gewig vir 'n meisie van 22 maande is 11.5kg. Dus is jou meisietjie se gewig redelik laag.Haar dieet is redelik goed. Ek is nie bekommerd oor die feit dat sy nie rooivleis wil eet nie, hierdie gewoonte kom redelik dikwels voor.Miskien is haar gewig en die feit dat sy klein gebou is net 'n familie genetiese patroon?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Milla | 2010/03/15

Skies, ek is 1.6m (tik vout)!

Reply to Milla
Posted by: Milla | 2010/03/15

Skies, ek is 1.6m (tik vout)!

Reply to Milla
Posted by: Milla | 2010/03/15

Dankie vir die terugvoering. Klein gebou is verseker ''n familie genetiese patroon, ek is 1.5m en weeg net 51kg. My dogtertjie is lank en skraal.

Reply to Milla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.