Childhood Diseases

Question
Posted by: Ava | 2012-09-13

Q.

Dogtertjie van 4 jaar kla van seer keel

Hello Dok,

My dogtertjie is 4 jaar oud en kla van seer keel en dat sy naar voel sodra sy seker kosse eet. Moet ek haar dokter toe vat of kan ek vir haar meds by die apteek gaan kry?

Baie dankie.

Groete
Ava

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogter se simptome kan as gevolg van een of ander voedsel allergie wees.Dus is dit baie belangrik om 'n pediatriese allergis te raadpleeg. Sy moet getoets word om uit te vind of sy werklik 'n voedsel allergie het en indien sy well allergies is of sy enige behandeling nodig het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.