Childhood Diseases

Question
Posted by: Wonder | 2012/10/26

Q.

Dogtertjie van 11 met maagseer

My dogtertjie van 11 is gedaignoseer met n maagseer en was op n 3 maande behandling op Nexiam en is tans nou weer op ''n 6 maande behandeling van Nexiam. Sy het ook nou nog pilletjies bygekry om haar eetlus bietjie aan te help want sy eet nie. Sy eet sommige dae goed, maar ander dae wil sy amper niks eet nie. Sy is ook n baie gespanne kind. Sy deel n kamer met 2 sussies van 9 en 7, maar wil ook nie die laaste ruk in haar eie bed slaap nie. Sy slaap slegs as sy by een sussie kan slaap. Sy het soms erge maagkrampe. Wat moet sy vermy en wat sal help?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor die rede vir jou dogter se klagtes van erge maagkrampe, maar sy is 'n baie gespanne kind. Ek vermoed dat haar klagtes as gevolg van psigologiese redes is. Die beste sal wees om 'n kinder psigoloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.