Childhood Diseases

Question
Posted by: Adele | 2010/11/09

Q.

Dogtertjie se Blasie

Goeiedag!

My dogtertjie is 3 en is nou al so 9 maande baie suksesvol van die dag en nag doek af, ek is nie seker of dit emosioneel of dalk haar blasie is wat nie lekker is nie maar die afgelope twee nagte maak sy elke aand haar bedjie nat en sy het gister omtrent elke keer as haar blasie gegaan het dit in haar broekie gedoen. Dis glad nie normaal vir haar nie en dis asof jy glad nie omgee nie, ek ken haar glad nie so nie.

Ek wil nie onnodig worry nie maar is daar dalk fout?

Groete Adele

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort probleem kom baie dikwels voor onder kinders van die ouderdom. Dit is gewoonlik net 'n tydelike probleem. Dit sal help om die sterretjie-kaart metode te gebruik net om haar weer bewus te maak van die feit dat sy haar bed nat maak.Die metode word beskryf in my antwoord aan 'Annie' vandag [sien bo]

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: BMJ | 2010/11/10

Vat haar ook sommer apteek toe en vra die suster om haar urine te toets vir infeksie.

Reply to BMJ

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.