Childhood Diseases

Question
Posted by: natasha | 2012/09/05

Q.

dogtertjie maar en seun adhd

hi my dogter is 3jaar sy dra 18 *24maande kleure sy tel niks gewig op nie moet ek warry daar oor sy eet baie en sy word ontwurm elke 6mande.my seun wil glad nie konsertreur op skool nie hy luister nie en het te veel energie sy jufrou se ons moet hom toets adhd want hy raak verveeld met een ding dan wil hy na n minut iets anders doen.wat moet ek doen asb hy word 5jaar

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Aangesien jou dogtertjie glad nie gewig optel nie al eet sy baie goed, sal die beste wees om haar pediater te vra om haar te ondersoek. Dit is net om seker te maak dat sy heeltemal gesond is. Jou seun het beslis die simptome van ADHD. Hy is nou die regte ouderdom om 'n vaste diagnose te kan maak. Dit sal ook nodig wees dat sy pediater vir hom moet ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.