Childhood Diseases

Question
Posted by: KA | 2013/01/29

Q.

Dogtertjie loopmagie

baie dankie vir u antwoord op my vorige vraag oor my 20 maande oue dogtertjie! Die creche het gister gese my dogterjie het 3 " groen"  doeke gehad en 1 " geel"  doek. Sy het egter al haar kos ge eet en gespeel soos normaal, steeds geen koors. Die apteker het vir my Immodium stropie gegee wat sy moet drink. Ek maak ook die sout &  suiker water oplossing aan vir haar maar sy wil die nie drink nie, sy drink egter baie skoon water deur die dag en ook haar melk bottels. Is daar n verskil tussen gastro en diarrhea? Ek neem aan die " groen"  doeke voorspel gastro? Indien wel is daar nog iets wat ek moet gee vir die infeksie of sal dit self oorgaan?
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie is heel gesond, dus is haar diarree nie 'gastro' en word nie deur enige ontsteking veroorsaak nie. Moet haar nie Immodium gee nie. Dit sal beter wees dat sy gereeld Rehidrat en ook ekstra water drink. Maak seker dat sy nie vrugtesappe drink nie veral wanneer sy by die crèche is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.