Childhood Diseases

Question
Posted by: Anne-Marie | 2010/09/28

Q.

Dogtertjie eet donsies

Goeie Middag ek is op soek na raad my dogterjie is 2 jaar oud en eet donsies enige wol donsie wat sy kan kry. Ek wil net weet hoe ek haar kan afleer en sy is permanent siek of die donsie geetery iets daarmee te doene kan he?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor die rede dat jou dogtertjie gereeld wol donsies eet. Miskien is dit maar net 'n gewoonte maar die ander rede mag wees dat sy aan 'n soort bloedarmoede [anemie] ly. Die beste sal wees om haar dokter te vra om haar bloed te toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anne-Marie | 2010/09/29

Baie Dankie ek sal vir haar n afspraak maak.

Reply to Anne-Marie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.