Childhood Diseases

Question
Posted by: Clarissa | 2009/02/03

Q.

Dogtertjie bring slym op

Goeie middag, ek het ' n dogtertjie van 9 maande, sy bring vir die afgelope paar dae so een keer ' n dag slym op, veral na sy gedrink het, wanneer ek haar optel klink dit so asof sy wil opgooi, naar is. Wat is dit en wat kan ek haar ingee om die opbring van slym te stop. Waardeer die terugvoering.

Groete
Clarissa

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vraag is moeilik om te antwoord aangesien ek nie jou baba kan ondersoek nie. Die feit dat sy nou slym opbring kan as gevolg van refluks wees of as gevolg van 'n bors ontsteking soos kinkhoes. Aangesien ek nie seker is van die oorsaak van hierdie probleem, sal ek aanraai dat jou baba deur haar dokter ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Clarissa | 2009/02/03

En sy het so ' n hoes/kuggie deur die dag, asof iets haar keel irreteer.

Reply to Clarissa

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.