Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2009/11/09

Q.

Dogter 18maande

Goeie dag en byvoorbaat dankie vir die raad,

My dogtertjie van 18maande sukkel ek om te kry om haar tande te borsel. SY het nou eers 6 tande maar ek is bekommerd oor haar tande. Ek het al alles probeer.
Sy wil ook nie uit ' n " sippy cup"  drink nie. Sy wil net uit haar bottel drink. EK het al verskillende soorte probeer. Sy drink al baie goed uit ' n gewone plastiek koppie as ek bietjie, bietjie vir haar ingooi maar wil glad nie haar sap of tee in iets anders as ' n bottel drink nie.
Lekker dag

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar bestaan geen probleem indien jou dogtertjie wel van 'n koppie kan drink.Wees baie geduldig met haar en sy sal later aan vanself haar bottel heeltemal los.
Borsel jou tande saam met haar dat sy kan sien en leer hoe dit gedoen moet word. Laat sy self probeer om haar tande te borsel. Dit moet 'n speletjie wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.