Childhood Diseases

Question
Posted by: natasjha | 2010/03/31

Q.

disipline

Beste dokter

Ek wil net graag verneem my baba is een jaar - maar het defnitief ''n verandering in die terable 2 stage begin toon - wil he dat jy haarhaar sin moet gee. en is baie domineerend - die meeste boeke se dit is presies hoe hulle moet wees omdat hulle alles ondek. my vraag is moet ek vir haar elke keer haar sin gee - of moet daar limiete wees. van wanneer af mag ek begin nee se. en van wanneer af gaan sy die nee woord verstaan. Ek wil haar regtig mooi opvoed en nie haar laat ontaard in ''n " spoiled brat"  nie. My skoon suster het haar dogter elke keer haar sin ge gee in alles - sy is nou vier en toon nou tekens van outisme. ek wil nie he my kind moet die deur selfde fase gaan nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is net 'n stadium wat jou baba nou deur gaan en is glad nie 'n teken van outisme nie. Dit is baie moeilik om met babas van hierdie ouderdoem te redeneer. Dit is ook nodig om vir haar te leer wanneer sy iets doen wat nie aanvaarbaar is nie. Praat altyd mooi reguit. Se wat jy wil he sy moet doen. Moet nie met haar pleit nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.