Childhood Diseases

Question
Posted by: spinx | 2012/12/04

Q.

die klank s

Goeie dag, my 2 jaarige seun sukkel om die s klank baas te raak, hy sal die klank uitlaat of gladnie probeer om die woord te se nie, is daar dalk oefeninge wat ek met hom kan doen om hom te help daarmee. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie 'probleem' kom baie dikwels voor onder kinders van hierdie ouderdom. In sekere gevalle kan dit tot 8 jaar neem voordat hierdie kinders die 's' klank eers begin baasraak.Jou seuntjie is nog 'n bietjie jonk om enige oefeninge te gebruik,Indien hy nog sukkel met sy 's' klank wanneer hy 3 jar oud is,sal dit 'n goeie idee wees om 'n spraakterapeut te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.