Childhood Diseases

Question
Posted by: marlise | 2011-07-22

Q.

diarree met slym en bloed

Dokter my seun wat volgende maand 3 jaar oud is het no vir amper 2 weke slap stoelgang, tans gebruik ek Cloropect, Reuterina tablett. Gisteraand was stoelgang bietjie meer solied met slym en bloed in die stoelgang. Vanoggend weer slap stoelgang. Kan dit Candida infeksie wees dokter?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is spesifieke kieme wat diarree met slym en bled kan veroorsaak veral salmonella,shigella en campylobacter.Dit is gewoonlik nodig om 'n monster na die laboratorium te stuur om vas te stel watter kiem jou seun se diarree met bloed veroorsaak. Daarna sal dit miskien nodig wees om 'n antibiotika voor te skryf.Dit is nodig dat jou seun deur sy pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.