Childhood Diseases

Question
Posted by: Adele | 2011-02-20

Q.

Diaree

Goeie dag.
My seuntjie van n jaar en 8maande het nou so 4 dae terug begin om vir my baie slegte doeke te gee. Jammer vir die verduideliking maar dis waterige groen doeke met n baie slegte reuk. Hy kom glad nie siek voor nie en het ook nie koors nie dis net die gereeelde doeke wat my begin bekommer, ek gee vir hom Pectrolyte en Gastropect. dit help vir n rukkie. Ekt agtergekom die oomblik as hy melk inkry maak nie saak in watse vorm nie dan spyt sy magie weer of hy medesyne in het of nie. Hy eet en drink nog goed, nou nie so vreeslik baie soos gewoonlik nie maar dis nie vir my so dat ek bekommerd is daaroor nie.

Ek sal enige raad baie waardeer.

Groete Adele

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om melk en suiwel in sy dieet te vermy. Hy kan soja melk drink. Dit sal ook help om nou alle vrugte en veral vrugte sappe to stop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.