Childhood Diseases

Question
Posted by: janecke | 2010/06/04

Q.

diaree

My babatjie is nou 5 maande. Hy het nou al 4 dae erg diaree. Dit het eers begin met opgooi maar dit is nou gelukkig verby. Sy magie het gister 9 keer gegaan en hy het omtrent niks gedrink nie. Vandag is sy magie al darm beter, maar hy slaap omtrent net die hele tyd. Moet ek bekommerd wees vir dehidrasie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja dit is nodig om bekpmmerd te wees oor die moontlikheid dat jou baba dehidrasie sal ontwikkel. Die beste sal wees om jou dokter te vra om jou babatjie te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.