Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2009/09/13

Q.

Deselex

Goeienaand Dokter,

My seuntjie (amper 5) is al vir ongeveer 3 jaar op deselex - elke dag van sy lewe. Hy is getoets vir allergiee - net vir omgewingsfaktore - kan nie bepaal word nie en ook nie baie erg nie. Vandat hy ouer is, gaan dit al baie baie beter (sy mangels en adenoids is op17mnde reeds verwyder).

My vrae is:

1. Is sy liggaam nie gewoond aan die deselex nie?
2. Is daar GEEN negatiewe effek op langtermyn gebruik nie?
3. Is dit werklik nodig om nog aan te gaan daarmee?

Soos altyd - BAIE BAIE dankie vir u tyd...

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dankie. Daar is geen rede om met die Deselex stoop aan te hou nie.Hy is nie eers allergies nie. Ek is verbaas dat hy hierdie antihistamien middel vir 3 jaar al gebruik het sonder 'n enige diagnose van 'n allergiese probleem nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Samantha | 2009/11/18

How safe is it for my 11 month old daughter to use Deselex. Does it stunt growth??

Reply to Samantha
Posted by: Lynne | 2009/09/14

O ja - wou ook nog die volgende vra:

4. Is dit waar dat antihistamien mens kan moeg maak?

Reply to Lynne

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.