Childhood Diseases

Question
Posted by: Mom | 2009/12/04

Q.

Dankie

Hallo Dokter. Ek wil net graag baie dankie sê  vir al die goeie raad wat u met so baie geduld gee. Ek het al meer as 1 keer u raad ingeroep en u antwoord altyd baie vinnig - selfs al is dit nie eers heeltemal pediatrie nie. Ek kan sien dat u regtig lief is vir kinders en ' n passie het vir u werk! Ons het meer pediaters soos u nodig in Suid Afrika!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Ek is baie dankbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.