Childhood Diseases

Question
Posted by: JCK | 2008/10/27

Q.

cycledox en swangerskap

Ek wil net weet ek moes die antibiotika " cycledox"  gebruik. Na 2 weke se gebruik het ek uit gevind ek is 4 weke swanger.
Ek is tans 11 weke swanger. Wat is die kanse dat daar iets fout kan wees met my baba? En as daar is waneer sal mens dit begin sien of agterkom? Met die 8 weke sonar kon ons die hartklop sien en nie juis iets meer nie.
Ek het voor ek uitgevind het ek is swanger gaan oplees oor die antibiotika want ek het vreeslike neweffekte gekry van dit. Daarom dat ek die vraag vra.
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Cycledox is 'doxycycline' wat 'n tetracycline antibiotika is. Daar is ongelukkig nie genoeg inligting beskikbaar oor die veiligheid van hierdie antibiotika in die vroee stadiums van swangerskap. Wat wel beskikbaar is 'n opinie van TERRIS wat die 'tertogen information system' is van die CDC in die VSA dat daar geen bewys is dat hierdie soort antibiotika enige skade aan jou baba behoort te veroorsaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.