Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2010/07/22

Q.

Cré che Guard Immune Multivitamin Syrup

Hallo Pedeater, Ek wil eers seker maak oor Cré che Guard Immune Multivitamin Syrup mag gee vir Baba Na 4 maand? Ek wil graag my baba kry nie maklik siek nie deur in dagsorg met verkoue en hoes insteek nie. Kan asseblief my help raad gee hoe kan better wegbly van Kiema of Bicteria as baba''s het siek &  aansteek na my baba. My baba kry weer verkoue en longe krap. Moeilik slaap deur nag en Drink baie goed, Moet ek kry ook Oxegen Masjien vir haar gee op longe losmaak as sy kry sukkel drink? Hoe kan help longe ook beter gaan? Ons gebruik altyd salex vir haar gee. Dit ook help as word erg wat is ander Plan B? Dankie Nicky



Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wag tot jou baba minstens 6 maande oud is voordat sy Creche Guard begin. Gebruik Reuteri 5 druppels elke dag vir 10 dae elke maand deur die winter maande. Hou ook aan met die Salex neusdruppels.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ... | 2010/07/22

Sjoei, maar jy praat baie moeilik. Ek kan glad nie uitmaak wat jy sê  nie. Hoekom skryf jy nie eerder in Engels nie.

Reply to ...

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.