Childhood Diseases

Question
Posted by: TRIENKIE JANSSE | 2011/06/02

Q.

COUGHING

GOEIEDAG EK SOEK HULP MY DOGTERJIE IS NOU 2 JAAR OUD
SY HOES NOU AL VIR DIE AFGELOPE 3 MAANDE BEDAGS NIE SO BAIE NIE MAAR SNAGS KAN SY NIE OP HOU NIE EN OP KERE DAN GOOI SY OP VAN DUERSKYNENDE SLYM EK KAN OOK NIE VOEL OF DAAR SLYM OP DIE BORS IS NIE DIE DOKTER HET HAAR OP CELESTIMINE GESIT VIR 7 DAE MAAR NOU IS SY WEER AF VAN DIE MEDIKASIE NOU BEGIN SY WEER MOET EK HAAR EERDER NA N PEDIATOR TOE VAT OF WAT KAN EK DOEN AS OUER

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie ly aan kinkhoes. Sy het die tipiese simptome. Ongelukkig is die diagnose nie betyds gemaak nie en dit is nou te laat om behandeling te begin. Sy het al meer as 3 maande lank gehoes, die ou mense het kinkhoes 'die 100 dae hoes' genoem.Sy behoort binnekort op te hou om te hoes. Dit sal help om haar elke aand Aterax stroop 2.5ml te gee.Vra vir jou dokter om 'n voorskrif vir die Aterax stroop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.