Childhood Diseases

Question
Posted by: Adele | 2010/03/29

Q.

Coughing!

My baba is nou 6 maande oud. Sy het nou ''n hoes vir langer dan 2 maande al. Die Paediatrician het gese dat die melk kan wees en dat ons haar van alle suiwel moet af haal. Ons het haar toe op Isomil gesit en alle suiwel uit gesny. Dit het niks beter geword nie.

Hy het toe gese dat dit allergie is. Hy het vir haar medikasie gegee, Allergec en sprincular-air (jammer vir die spelling). Sy is nou al 3 weke daar op en nog niks beter nie.

Die hoes is nou besig om haar uit die slaap te hou en sy huil wanneer sy nou hoes. Sy is glad nie meer haar self nie.

Wat kan die hoes wees? Wat moet ek doen? Moet ek dalk ''n pediatriese pulmonoloog gaan sien? Indien ek moet waar kan ek een kry. Ek woon in SA

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is vir my moeilik om te kan se presies wat die rede is vir jou baba se hoes.Sy hoes al vir twee maande. Ek vermoed dat dit miskiebn as gevolg van 'n refluks probleem is. Sy het nie verbeter op behandeling vir baba asma en ook nie wanneer haar voeding verander is nie.Die beste sal wees om 'n pediatriese pulmonoloog te raadpleeg.Daar is pediatriese pulmonoloe in al die stede in SA.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Adele | 2010/03/30

Sy is op Lansoloc vir haar refukse, sy is al lank op die medikasie vir die reflukse.

Haar hoes klink slymerig.

Ek sal ''n pulmonoloog soek hier in SA.

Dankie

Reply to Adele

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.