Childhood Diseases

Question
Posted by: Michelle | 2010/09/01

Q.

Constipation Isomil

Hallo Dokter

Ons baba is nou 7 maande - ek het hom geborsvoed tot 6 mde, toe was hy op Nan ha en gewone Nan. Maar hy het vreeslik slym gehad op die Nan - hy drink nou vir omtrent 2 weke Isomil 1 en die slym is weg - maar nou lyk dit of hy hardlywig is op Isomil - hy maak net elke 3de dag ''n doek en dan is dit baie hard. Hy eet ook al bietjie vrugte en groente purity en pap vanaf 6 mde.Hy drink ook een maal per dag bietjie flou rooibos tee/ water.

Moet ons nou weer die melk verander dalk na ''n ander soya toe of liewer nog bietjie wag en kyk of dit nie reg kom nie?

Dankie by voorbaat!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk wel asof jou baba wel allergies is vir melk.Sy simptome het verbeter op Isomil maar dit veroorsaak dat hy hardlywig word. Hierdie hardlywigheid sal aanhou solank hy Isomil drink. Die enigste oplossing is om 'n formule te vind wat hy kan verdra en wat nie hardlywigheid of allergie veroorsaak. Probeer Similac Alimentum wat redelik duur is maar is 'n veilige formule vir jou baba.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Manda van Rooyen | 2010/11/12

Hallo dokter, my kind is 6 weke oud, koors van agter geneem is 37.4 en het baie slym in die neusie en keel, word naar daarvan en kan nie asem kry as hy drink nie. Hy drink Isomil melk, wat hom ook baie hardlywig maak. Wat kan ek hom daarvoor gee.
Baie dankie

Reply to Manda van Rooyen

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.