Childhood Diseases

Question
Posted by: cathy | 2011/08/05

Q.

constipated

my baba is drie weke oud en was op Isomil 1 en was baie hardlywig en steun baie .Ek het hom op Novalac 1 gesit en is op dag 1 sy magie het uitgegaan maar dit lyk of hy baie krampe het want hy is baie huilerig is dit asgevolg van die verandering van die melk? help asb dokter

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beslis as gevolg van die Isomil 1 dat jou baba so hardlywig is.Die probleem is nou om te besluit of hy allergies is vir melk of 'n probleem met laktose intoleransie het wat hierdie simptome op Novalac 1 veroorsaak. Probeer eers NAN HA of Novalac HA om eers te sien of hy op 'n lae allergeniese formule verbeter.Indien nie moet hy op 'n laktose-vry melk soos NAN LF begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: cathy | 2011/08/10

hi dok my baba is nie meer so vol krampe nie en sy magie gaan gereeld uit,wat ek wil weet my baba drink kort kort melk is die Novalac it nie genoeg voedsaam nie moet ek oorskakel na n ander melk toe ,wat beveel dokter aan baie dankie

Reply to cathy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.