Childhood Diseases

Question
Posted by: winnie lourens | 2010/03/10

Q.

colic

dr ek wil weet ons klein kind is sesweke oud en het colic wat kan ek vir haar gebruik sy het verskriklik wind ook ek sal bly wees as jy vir ons raad het baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba kleindogtertjie miskien 'n probleem het met laktose intoleransie ieder as koliek.Probeer een van die koliek middels soos bv Bennets Colic Remedy en sien of dit verligting bring. Indien nie moet sy deur haar pediater ondesoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.