Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2010/07/07

Q.

Clopamon and Zantac

Ons gesin is doof, Ek soek hulp en medisyne.

My baba kry hoes en verkoue. wat medisyne gee vir haar? Sy drink formule Nan a.r 135ml elke 3 ure. Drink word bietjie moeilik en later word opgooi. Ons het bekommerd oor dit.

Verduidelik wat werk met Clopamon en Zantac? Ek het dit en weetie of moet gee vir haar nie.

Sy is nou 3 maand oud. sy was al hospital na geboorte in 2 weke oud selfde siek lyk vandag.

Help my asseblief.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is definitief moontlik dat jou baba 'n probleem het met refluks. Sy is tans op 'n spesiale formule vir refluks,NAN AR, maar het nog die simptome van refluks.Die Clopamon sal die rede vir haar refluks behandel en die Zantac sal die suur in haar magie verminder. Hierdie medisyne word baie dikwels vir baba met refluks voorgeskryf.Die beste sal wees om hierdie medisyne nou te begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: THEA | 2010/08/10

HALLO AMLAL,MY DOGTERTJIE IS NOU 4 MAANDE EN HET GISTER AAND OPGEGOOI!SY DRINK GEWOONLIK AAN MY!EK HET BIETJIE DIE MODDAG VIR HAAR BYVOEDING NAN 1 GEGEE!

EK STRESS SY IS NOG SO KLEIN!

RAAD ASB????

Reply to THEA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.