Childhood Diseases

Question
Posted by: mikayla | 2010-03-24

Q.

chronic cough

my 4jarige dogtertjie sukkel al di 3de jaar met gereelde hoes. Begin met neus &  dan die gehoes. in die verlede het celestamien haar gesond gemaak maar sy het nou ''n 7dag kursus voltooi van celestamien maar hoes nog aaneen (nat hoes). Sy is nou op singular, maar raak nie beter - sy kry nie genoeg slaap nie want sy hoes deur die dag &  deur die nag. ons het al neubilizing met dualin ook probeer sonder sukses. ons het die artikel gelees van verskillende redes van chroniese hoesse. wat is die kanse dat sy dalk inwendige reflux het? ons het reeds toetse gedoen vir melk &  inasemstowwe &  dit was negatief. weet nie meer wat om te doen nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die rede vir so 'n hoes is gewoonlik 'n siekte soos asma, maar ek is byna seker dat jou dogter nie aan asma ly nie. Dit is uiters nodig om hier 'n vaste diagnose te maak. Daar is verskeie redes vir 'n kroniese hoes onder andere sinusietis of 'n siekte soos sistiese fibrose. Die beste sal wees om 'n pediatriese pulmonoloog te raadpleeg. Daar is sulke spesialiste in al die stede in SA.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.