Childhood Diseases

Question
Posted by: Linda | 2010/02/01

Q.

byt

Hoe maak mens met n 14 maande oue dogtertjie wat n mond vol tande het en somtyds byt. Ek kom agter dit is wanneer sy moeg is, maar soms is dit sommer maar net. Is dit nodig om n kind onder 2 jaar in s speelgroep te plaas, m.a.w gaan sy enige nut daaruit put om nou met ander kinders te meng?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas is geneig om te byt wanneer hulle tande kry. Ouer babs sal miskien byt wanneer hull bietjie aandag soek. Dit sal nie help om jou baba in 'n speelgroep te plaas nie. Wees geduldig, hierdie byt probleem is tydelik en probeer soveel aandag soos moontlik te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.