Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/02/09

Q.

Byt

Ek is raadop Dokter. My seuntjie is amper 2 jaar. In sy klassie by die kleuterskool, word hy ongeveer 1 maal per week gebyt op sy arm (tot al op sy ruggie) deur ' n ander maatjie. Volgens my seuntjie is dit altyd die selfde outjie. Ek het die skoolhoof gebel, wat sê  as dit gebeur, sit hulle ' n druppeltjie tabasco sous op sy mond. Lyk my dit help nie. Die Hoof sê  die kind byt impulsief en nie oor daar ' n rede is nie. Sy sê  sielkundiges sê  mens kan niks daaraan doen nie, dit sal verbygaan. Is daar iets wat die ouer van daardie kind kan doen om dit te stop?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ongelukkig is daar net een oplossing hier. Aangesien die hoof nie die kind wat die ander kinders gereeld byt te skors nie, is dit nodig om jou seuntjie na 'n ander skool oor te plaas.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.