Childhood Diseases

Question
Posted by: Christi | 2012/07/26

Q.

Brongiolitus

Dok

My seuntjie 2 jaar 3 maande het volgens ons huis dokter brongiolitus en vroee tekens van longontsteking en sy het vir hom antibiotika voorgeskryf. Ek het toevallig my pediater ook in die hospitaal gekry en hy het hom nie ondersoek nie, maar hom so gekyk en gese hy het RSV. Wat is die verskil tussen brongiolitus en rsv? Hoe kry kinders rsv?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

RSV is 'n virus wat brongiolitis in jong kinders veroorsaak.Dus is RSV die oorsaak van jou seuntjie se siekte. Aangesien dit 'n virus ontsteking is,sal antibiotikas nie help nie.Dit neem gewoonlik 7 tot 10 daie voordat hierdie siekte verby is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.