Childhood Diseases

Question
Posted by: Lize | 2010/04/09

Q.

Bronchitus

More dokter,

My dogtertjie het tans bronchitus. Die dokter het vir haar duolin en pulmicort voorgeskryf om mee te nebuliseer. En ook ''n antibiotika.

Vandat ek haar so 2dae terug nebuliseer (ek gooi die duolin en pulmicort saam in), is sy ongelooflik moeilik en geirriteerd. Sy slaap ook vreeslik onrustig, sy moan en sit regop en huil die hele aand.

My vraag is, kan dit die duolin wees? My ma het vanoggend pamflet gelees en dit se glo dit is eers vir kinders van 12 jaar af. My dogtertjie is maar 20maande oud.

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat hierdie 'n newe effek is van die Duolin. Hou dadelik op om dit te gebruik. Hou aan met die antibiotika. Pulmicort word gewoonlik nie vir brongiolitis gebruik nie, net vir kroep of asma.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.