Childhood Diseases

Question
Posted by: Anonymous | 2009/04/29

Q.

Bronchitus

Goeie dag en weereens dankie vir die raad.
My dogtertjie is 1jaar oud en het 3weke gelede Bronshitus gehad en moes Augmentin, Adco LInctopent en Celestamine drink.
Dit het opgeklaar maar sy het nou weer Vrydag begin hoes.
DIe hoes is nog droog(het laas baie slymerig geword).
Hoe kan ek dit voorkom? Ek wil nie elke tweede week vir haar moet Celestamine of Antibiotika gee nie. Ek moet se ek het vir haar weer van die hoesstroop begin gee.

Party mense se ek moet haar na ' n homeopaat vat. Wat is u gevoel oor ' n homeopaat?

Baie dankie vir die hulp

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat eerstens hier nodig is 'n dignose van jou baba se siekte. Daar bestaan nie 'n siekte soos brongitis in babas nie.
Sy moet deur 'n pediater ondersoek word. Ek sal aanraai dat sy spesifiek deur 'n pediatriese pulmonoloog ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2016/06/27

U se daar bestaan jie iets soos brongitis nie my dogtwr se 1 jarige is nou deur dr met brongitis

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.