Childhood Diseases

Question
Posted by: Moedeloos | 2009/03/02

Q.

Brandboude en Kiestande

My seuntjie van 13 maande het oor die naweek begin om sy kiestande te sny, sommer 2 op ' n slag. Saterdag oggend was sy boudjies nog reg en teen die aand vreeslik gebrand. My vraag is eintlik of kan mens nie iets vir hulle gee om dit te verhoed met tande saam nie. Is dit suur wat dit veroorsaak of hoekom gebeur dit eintlik. My hard breek om hom so te sien as dit so seer is. Ek het gister vir hom Sink-en -kasterolieroom begin aansmeer en dit lyk darem of dit help. Maar kan ek dit voorkom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal miskien help om 'n probiotika soos Reuteri baba druppels te gee. Die gewone dosis is 1ml per dag vir minstens 10 dae. Ek is bly om te verneem dat die sink en kasterolierrom jou baba se uitslag genees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.