Childhood Diseases

Question
Posted by: Carelien | 2010-11-11

Q.

Bosluiskoors

Hello

Ek wil graag weet,ek dink my dogtertjie van 4 is deur een gebyt. Gewoontlik is dit hoofpyn en dan siek, die probleem is egter, haar pynvlak is baie hoog, so sy kla bitter min.

Hoe kan ek weet of moet ek wag dat sy oor haar kop kla?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die hoofpyn wat gepaard gaan met bos luiskoors is baie erg en ek kan jou verseker dat jou dogter van hierdie erge hoofpyn sal kla. Indien sy hierdie siekte ontwikkel sal sy ook koorsig word en ook n rooi of ligte pienk uitslag onder haar voete ontwikkel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Henk Coetzee | 2010-11-25

My Seuntjie is deur n bosluis gebyt. Moet ek dadelik n dokter gaan sien of eers wag vir simtome. Hy is 3 jaar oud - Is bosluiskoors meer gevaarliker by kleintjies as by ander mense.

Reply to Henk Coetzee

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.