Childhood Diseases

Question
Posted by: Spokie | 2008/06/11

Q.

Borsvoeding en Narkose

Hi daar,

Ek het laasjaar Augustus 'n artroskopie gehad op my regter knie. Intussen het ek geval op die knie en lyk dit of ek die prosedure weer sal moet laat doen. Ek is egter in my laaste weke van 'n 2e swangerskap en wil graag borsvoed - so nou stel ek af om na die dokter te gaan met die knie want ek weet hy gaan sê ons sal weer moet sny. Indien ek dan wel gaan, en daar moet weer gesny word - wat sal die narkose aan die borsmelk doen?

Of moet ek maar vasbyt vir eers en eers die borsvoeding doen?

Groete
Spokie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die narkose middels word baie vinnig van jou lyf verwyder en dus behoort daar geen probleme met borsvoeding te wees na 'n narkose nie. In elk geval sal jy minstens twee bottels borsmelk voor die operasie moet voorberei vir jou baba terwyl jy in die hospitaal is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.