Childhood Diseases

Question
Posted by: Elzet | 2011/06/07

Q.

Borsvoeding

Ek borsvoed my dogtertjie van geboorte af - sy is nou 6 maande oud. Ek het op 4 1/2 maande vir haar begin vaste kos by gee. Daar het nou iets op my een tepel gevorm wat soos ''n fratjie lyk. Moet ek haar net op die ander bors voed of sal haar mond my ander bors ook aansteek? Wat kon so iets veroorsaak het - kan dit van die bottels wees wat nie gesteriliseer word na elke keer se gebruik nie of kan dit iets in die lug wees wat haar mond ook besmet het? Sy kwylbaie maar ek het aanvanklik gedink dis omdat sy tande kry. Hoe ernstig is so iets - moet ek ''n dokter gaan spreek?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is vir my moeilik om te kan se of hierdie werklik 'n fratjie is of te nie. Die beste sal wees om vir jou dokter te vra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.